Perfect fishing trip to Doorndraai Dam

kaboem

Sealiner
HAGAR :) wrote:
Johan as ons stadig maar seker al is dit nou een man op n slag kan kry om te dink aan Carp care dan sal mens tog op die ou ent wen.

Glo my ek verstaan hoe jy voel. jy is al baie langer in die game as ek en ek is seker jy is al mooi dik van die tiepe goed wat gebeur. Maar as manne soos jy met julle kennis en liefde vir die manier van hengel op die manne soos dougyd gan opgee gan die sport baie stadiger ontwikkel en ek is seker daarvan jy sal baie meer daarvan hou as die meerderheid van die manne lnks die oewer carp care toepas.
:clap12:clap12:clap12
 
Weet julle wat, almal wil mekaar nou net sleg se op hierdie thread! 1 ou het kom hulp soek en ek sou voorstel dat die manne hom help soos wat hulle my gehelp het! Weet julle ek is ook 'n spesie hengelaar, en ek is baie dankbaar dat mense my so goed gehelp het terwyl ek convert het, want as hulle met my gemaak het soos julle met arme dougy maak sou ek net mooi niks gevoel het vir hoe julle omgee vir die vis nie! ek weet dis nie reg nie en ek weet nou van beter maar asb hou op om mekaar in die hare te vlieg en help eerder die man op die regte pad!

Hagar baie dankie vir jou post ek kon dit self nie beter se nie!! Laaste ding, dis my thread en dit gaan oor ons vangstes om vir die mense wat ons gehelp het dankie te se en terugvoer te lewer oor hul raad wat so briljant gewerk het! Ook om vir die beginners te wys dat daar 'n rede is en 'n groot beloning is om die regte tackle te he!

Dis my thread en kan ek GROOT ASB VRA DAT ADMIN/MODERATOR (RYAN) HOM NOU SAL SLUIT? Dit wat nou gebeur op die thread is nie waarvoor hy bedoel was nie!
 

kaboem

Sealiner
dougyd

let me know when you will be in JHB again at WA and i will sponcer you a brand new unhooking mat for mahala baba....
 
Kaboem,

het iemand al vir jou gese jy is 'n awesome mens!

Dis nou nie heeltemal die hulp waarvan ek gepraat het nie hehehe tackle is maar duur! Maar dit wat jy doen is nou seker DIE beste manier om vir Dougyd te wys dat daar mense is wat regtig omgee en niemand sommer net sleg se nie!!

Well done!! En dankie!
 

HennieB

Sealiner
Karma vir jou Hagar.
Johann hou tog op om 'n drol in die drink water te wees, die thread is oppad iewers heen, deur vir Dougy te help wat niks geweet het nie kan hy nou weer vriende of kennisse van hom help. Almal moet tog iewers begin!
 

kaboem

Sealiner
Dis hoekom ek se almal kan nie onder dieseflde kam geskeer word nie.

Ek het al baie kit so weg gegee van unhooking mats tot weighslings tot 3 rod hold alls....


Onthou boys almal moes iewers begin en manne soos KUSAF en Schelton het al so baie vir my gegee dis maar een manier om weer my deel te doen...

Onthou die wiel draai die Carp gods gee my dalk net n 40lber voor die einde van die jaar......lol

Wie weet????
 
Hennie, ek dink Dougyd moet liewer vir jou, kaboem, vir my, Hagar en wie ookal PM met sy vra en so dat mense hom kan reg leer en help en dat die res van die mense kan ophou om so moerig te wees!
 

HAGAR :)

Senior Member
lol jammer longtimenofishing. ek salie weer nie belowe hahahaha.

Baie mooi vangste btw.

Dougy mnr jy is op die regte pad en plek as jy meer wil leer mnr.

Moet nie almal kop toe vat nie. Ek het al baie geleer op die forums en by die manne. Selfs al n hele klomp goed by Johan geleer.

BEgin n thread waart ons jou kan help lol die is tog longtimenofishing se thread.
 

kaboem

Sealiner
longtimenofishing wrote:
Hennie, ek dink Dougyd moet liewer vir jou, kaboem, vir my, Hagar en wie ookal PM met sy vra en so dat mense hom kan reg leer en help en dat die res van die mense kan ophou om so moerig te wees!
Gelukkig is 98% van die manne meer as happy om te help op die forum, net so nou en dan is daar manne wat nie lekker wil saam werk nie.

Dougyd your welcome mate PM me anytime!
 
Haha Hagar....:)

Ek wil nie die ding sluit of moan omdat dit MY thread was nie, maar die thread het nou gegaan van n awesome experience en 'n fantastiese gevoel in die hart na 'n k*k gevoel in die maag en 'n irritasie om te lees met almal wat so misluk is met die arme man wat eintlik maar net 'n simpel vraag op 'n slegte tyd(net na hier gaan ons alweer) gevra het!:sf:::
 

HAGAR :)

Senior Member
lol jip jip baie waar.

Maar soos kaboem se. Daar is baie manne wat graag help.

So hy sal alles leer en dalk nog iemand in die naby toekoms help.

Waneer gan julle weer DD toe longtimenofish?
 
Man, ons was laasmaand daar op n donderdag gery en sou bly tot die dinsdag, ons het toe nou saterdag besluit om terug te kom want die bote ry jou merkers stukkend, matriek laaities kom park langs jou en speel harde musiek reg deur die nag! Mense gooi oor jou lyne... Ag ek hoef seker nie aan te gaan nie... Maar ja die vlg keer sal winter 2012 wees! Dan pla NIEMAND
 

HAGAR :)

Senior Member
Ja jong ditr isongelukkig maar die lewe ne.

Ek het nogal gewonder wat mense doen omtrent merkers as daar bote is. hoop maar vir julle volgende trip vang julle nog meer en groter. enjoy.
 

carpking

New member
Ja longtime, dit was ek wat jou plek gehou het op no 21, ek het opgeeindig met 26 karpe,16 x30ponders en n 18.23kg, ::S 
 

Jake1

Senior Member
My hel man, dis net op spesie forums waar daar so baie gestry en baklei word, Sê dit nie miskien iets van spesie- hengelaars nie? (Ek vang ook soms spesie maar is na dese skaam om dit te sê........)

Dis 'n wonder dougyd het nie lankal sy mxxr gestrip nie. DD behoort aan almal!!! Of jy dit nou op tv gesien het of nie!
 

carpking

New member
::SWell said Jake, as jy kan spesie hengel dan haal jy die groot vis tussen die so called baie lyne uit, snaaks dat hengelaars altyd die damme vir hulle self wil he? Al daai 30 ponders en 40 s is nog steeds daar. Oor 10 jaar is die 30s -40s .- 50s :fbash

 
 

Rooibok

New member
Jake1 wrote:
My hel man, dis net op spesie forums waar daar so baie gestry en baklei word, Sê dit nie miskien iets van spesie- hengelaars nie? (Ek vang ook soms spesie maar is na dese skaam om dit te sê........)

Dis 'n wonder dougyd het nie lankal sy mxxr gestrip nie. DD behoort aan almal!!! Of jy dit nou op tv gesien het of nie!

ja nee...dit kan jy weer sê. Daar is duisende karps in daai dam. ::S

 

 
 
Top