


daai ratio!!!!!!!ou moet maar die slinger draai anders kom daai sinkertjie baie baie stadig aan......as hy nie vassit nie.....Side view

'n Mens wat met 'n Penn Jigmaster ver kon gooi, kan met 'n hedendaagse katrol sorgvry en 50% verder gooi![]()
dis so waar as vet en nog waarder......om nie te praat van die ou groot 49 a nie......ja as jy nou vandag se katrolle vir die ouer garde gee is dit so goed jy haal hom uit n beetle en sit hom in n rolls royce...!!!!!....dis hoekom baie ouens wat met hul groot geword het vandag net n katrol kan optel en hom so perfek en netjies gooi as wat kan kom......