Penn jigmaster op karp stok

Toppie

New member
Naand Mense.

Sal ek my 12 ft karp stok se "spine" breek as ek 'n Penn jigmaster 500 gebruik vir die groot snorre? Ek weet dit is nou nie 'n "happy marriage" nie want die guides is aan die verkeerde kant van die spine. Hy pas tog so mooi op die stok en ek kan 300m .55" 48lb nylon op die jigmaster laai.

Groetnis
 

Marthin

Sealiner
toppie ek sou aanbeveeel jy gaan na n pandjieswinkel... soek vir jouself n 11vt blue marlin fibreglass stok...

Hulle was destyds so tan-bruin kleur, of swart.

Dit is die beste pairing, en ons het menigte bloemhof kat in die dam en die rivier pakgegee met daai outfit.
 
Top