Penn 505 HS

Scarr

Senior Member
Try Go Fish toe by spar in Da nove dalk kan hy vir jou bestel as hy nie dalk het nie? sterkte Of selfs Tackle Shack sal seker vir jou kan bestel.
 

Jaco Fourie

New member
Wag nou nog vir Thys van Go Fish om na my toe terug te kom.Riaan van die hengel winkel in Hartenbos kan dit kry maar dit moet uit amerika kom en gaan so R600 kos.
 

Jaco Fourie

New member
Baie dankie het vir beyond fishing a mail gestuur wag net vir hulle reply. Waar kan ek Breezers se nommer kry en waar is dit.
 
Top