Penn 49 D

Scarr

Senior Member
^^..Ek is besig om my gerei te diens. Ek het 2  Penn 49's ek kort parte om hul wee in werkende kondusie te kry? Dit is vir die weie en smal spoel een van elk. Ek is bereid om te betaal vir parte ek wil net wee aan die visvang kom. Enige hulpsal wardeur word. Enige en alle Penn 49 parte welkom!!!^^..:fishn Sal foto's post van before en after.
 
Top