Gesien daar word heelwat pellets verkoop wat vir baber bedoel is, enige iemand al dit probeer en enige sukses gehad? Jy sal so 3 of 4 pellets op a hair rig sit