Hy ry nou mos 'n Volvo, vir 'n rukkie nou al. Hy het dit al gekry in sy klerkskap jare. Ek kon nie eers 'n kar bekostig toe ek 'n klerk was nie@mannie wat maak die killerbee? klein wereld, ek ken hom ook al vir n paar jaar. het hy nog sy opgesoopte golfie?lol
Hier my voorstel: Vis die pe area vrydag aand, dan ry sat middag deur, kyk rugby in JBay,ek ken lekker plek, dan vis ons ann's in die aand?
, en ons werk vir dieselfde firma in dieselfde afdeling ook nog
. As daar ouens is wat Vrydag aand hier in PE wil gaan vis sal ek gaan dan kom ek Saterdag deur J-Bay toe, geen probleem nie.Moet net nie vir my se jy is 'n blou bul supporter nie. As jy is, onthou net, ongelukke gebeur vinnig by die water@mannie wat maak die killerbee? klein wereld, ek ken hom ook al vir n paar jaar. het hy nog sy opgesoopte golfie?lol
Hier my voorstel: Vis die pe area vrydag aand, dan ry sat middag deur, kyk rugby in JBay,ek ken lekker plek, dan vis ons ann's in die aand?
If you guys are fishing the PE area on Friday, myself and Lallie will definately join.....even if I just manage to catch dory's for those who want to slide it...lol...after all, I am in the bait supply industry...lol.



Ken hom nie, van waar is hy???hehe, bruce het seker gemoonlight...
Ek darm n WP man. Hoop al die planne werk uit. Se vir Mark Biggs hy moet minder jag en meer werk!!
Ek vis die hele nawk. Behalwe vrydag dalk. Het n date lol. Morne , laat my weet as jy kom! Spring gety, neap tide maak nie saak.
Hopenlik word ek die keer laat weet. Tenry jul nie lus is vir moods.
Nee, ken hom nie. Miskien ken ek die gesig as ek hom sien. Ek's by PwC.Hy is By Ernst and young?