paternoster

curcupsharks

New member
Hello almal ... ek het n vraag hopelik kan iemand help asb.
Gaan biekie desember paternoster toe en wil graag weet waar n lekker visvang plekkie is .. watse aas om te gebruik en watse spesies kan ek kry
Thanks
 
Top