Hoe moet ek Artappel voorberei as ek wil gaan karp vang met dit en op wat se manier moet ek dit gebruik? Moet ek dit op 'n haar strop sit of kan ek dit op 'n Rietvlei sliding strop sit? As enige iemand vir my raad ook het om my floaties aan die hoek te hoe want as ek ingooi val hul af asg

