There is a full step by step for beginners on how to catch yellowfish on fly at yellowfish on fly and also a venue section of the areas around Parys. Hope it helps.
Was nog nie daar nie maar probeer Eendekuil of Die plaas so twee plase voor Benn john (die eienaar se naam is oom koos, geen geriewe maar in my opinie van die beste flieg hengel water vir Geelvis)
ek wil die 21e maart (vakansiedag) bietjie gaan vlieg gooi iewers in die vaal, soek iemand wat al bietjie ondervinding het en my kan teach... eksi te bad met n vliegstok nie, maar kry net babers en muddies gevang