Paddletails and plastics

drkobus

Senior Member
Ek wil graag met paddle tails en pastiek kuns aas kabeljou en geelstert vang. Het iemand dalk raad of ondervinding hiervan. Ek sal hulp en raad waardeer.
 

SPIN A HOLIC

Sealiner
Waar gaan jy visvang. Hulle werk vir geelstert en kabeljou en baaie ander vis ook. Gaan jy die geelstert van die kant vang of op die see.
 
Top