pad belasting Namibia

mongie

Senior Member
Hi julle kan iemand vir my se wat kos die pad belasting by Namibia se grense 2 D/C en 1 trailer
 

Shark Ammo

Senior Member
Hi,

Namibia het nie padbelasting nie maar wel 'n pad permit koste van die permit beloop:

Voertuie N$ +- 110

Trailers N$ +- 75

die R/N$ wisselkoers is 1N$= 1R

hoop dit help.

 
 
Top