Paasnaweek

Elke paasnaweek vat ek my familie om naby Kwaas se baai te kamp. Hierdie is nog n rou wereld, maar lekker wereld. Gewoonlik moes ek my eie water, stort/toilet geriewe saamvat, want die naaste dorp is ver.hahahahah. Hierdie jaar het parkeraad my verbaas deurdat hulle toilette en braaigeriewe gebou het....ek kan net vir hulle sê: uitstekend.

Die ander pluspunt is dat ek en Killer strepie jnr ons PB's verbeter het.lol

Die braaigeriewe
 
Attachments

  • braaiplek (Small).JPG
    braaiplek (Small).JPG
    42.8 KB · Views: 287

Jakes

Senior Member
Dit lyk idillies strepie ... Ek wens my vrou was bereid wees om dit so bietjie te "rough" ... LOL

Maar helaas, ek begin vordering maak na 14 jaar, sy begin darem nou al te kamp en ek kon die jaar ons 1ste karavaan aankoop ... stadig maar seker sal ek haar meer en meer gewoond begin te maak aan die idee van veld toilette en storte ...

Afgelee plekke sonder enige van die stads se luukshede is raar so geniet ... excellent photies.
 
Jakes wrote:

Jakes, net die rustigheid daar, maak al die ongerief die moeite werd........
 
Een van my gunsteling duikplekke wat toegespoel het......hoop hy is volgende jaar oop.lol
 
Attachments

  • duikspot (Small).JPG
    duikspot (Small).JPG
    45.3 KB · Views: 269
Mangi wrote:
Dit lyk tog te lekker! En daai krewe sal darem nou vir jou vorentoe smaak!

Waar is die plek?
Koper se wereld...........Namakwaland (Naby Garies) en het die kreef nie lekker gesmaak nie.
 
Attachments

  • eet (Small).JPG
    eet (Small).JPG
    59.9 KB · Views: 250
Top