JustPlainSHARK
Sealiner
Oorspronklik sou die kompetisie vir die been van die polisie individuele liga by J-dam plaasvind, maar ons het darem voortydig nuus gekry dat als nie wel is by die venue nie en is dit verskuif na Paarldam. Ook maar goed, want net die volgende week toe vrek so te se al die vis in J-dam. Wel van Paarldam het ek al so paar keer gehoor en het uitgesien om die venue op my kerfstok te kry.
Ek en David de Villiers @ Divvie is penmaats en ek het juis vir hom daai oggend gese dat ons nog nooit n punt pen getrek het nie. Die punt pen was belangrik by die venue, want almal het gese die twee sloepe is die hot spots en dat die middel van die oewer wat 'n boog vorm die ietwat moeiliker water is.
Die sonsopkoms. Reg by die boog wat die moeiliker water sou wees: