Paar weskus visse

jacques9

Member
So aan gesien niemand meer hulle vangste wil deel nie gaan ek maar.
Dit het by ganzekraal begin 2weke terug en op melkbos geindig laas week donderdag.
6kabeljoue in 2weke.
2 was onder maat wat weer swem.
Fotos sal volg.
Stywelyne
 

Attachments

  • IMG-20180130-WA0053.jpg
    IMG-20180130-WA0053.jpg
    39.8 KB · Views: 732
Top