Paaltjies, Namibia

Flatdog

New member
In the pic above , can you mark the spot you were casting? I know where i would cast, just curios to see if im in the game
 

swansealine

New member
ek ken paaltjies gereeld met DIKWIEL fiets daarheen getrap .Army kitbag volgevang MAAR dit was van 1957 tot 1963.Vars aas van bote (Walvis Bay Canning Visfabriek).My vraag is : Waar kan VARS aas verkry wod? Beoog om Feb 2013 by Fishermans Inn naby myl 68 vir n week te gaan hengel Enige advies sal welkom wees
 

Koper

Senior Member
Swanie

Die maklikste is om net Sealine dop te hou, baie van die manne, ek inkluis wat daardie tyd Henties toe gaan.

Dis gewoontlik die tyd wanneer die bote begin loop en vars pilschard gereeld inkom.  Hou die forum dop vir post vanaf Simen en Ocean Hunter, hulle laat weet gewoontlik wat daar aangaan.

Leon's tackle shop naby die Spar kan jy maar altyd besoek, hy sal vars aas he.

Ons begin gewoontlik 'n Henties thread vroeg in Januarie wat almal update soos die tyd loop.

Welkom by Sealine en geniet dit, hier's baie inligting op die forum.
 

willem wikkel spies

Moderator
Staff member
janee
mooi vissies daarie.

ek sou twee shots maak, oppi bank "wit water" agter. en as daai bank oop is, net voor hom. die silwer goed hou mos van le en wag, as eerder om te jag.
 
Top