OZ Tent

JohannM

Senior Member
Moet my nie verkeerd kry nie, Oz tente is netjies. As hulle net 'n bietjie groter een gemaak het en dit was nie so moer duur nou sou ek dit oorweeg het.
 

kaboem

Sealiner
Die een in die pics hier op die forum is die RV2 en die kleinste van die reeks tente, jy kry RV3/4/5... Die prys, Ja dis jammer die goed is so moer duur.... die grote die RV5 dink ek kos iets simpels soos R12 000 maar kom met al die ad ons en excessorys...
 
Top