Ouma

Visvinger

Senior Member
Ouma klim op haar Kleinseun se fiets en ry by die hek uit ,,,,,,,,,,,,,,,,
Kleinseun: "Waarnatoe gaan Ouma?"
Ouma: "Begraafplaas toe, my kind!"


Kleinseun (met ’n helse frons op die voorkop):

"En wie de donner gaan dan my fiets terug bring?!"
 
Top