Ouens as van julle dalk vandag by Gerickes uitkom neem asb pics qas julle hulle daar sien.
Weet hulle het die afgelope 2 dae klomp haaie daar geslag en gister ook blykbaar amper 20 hondhaaie agter Packalsdorp by Herman op die kranse geslag om nie eers te praat van hammers en jong raggies nie.