Middag Manne
graag bietjie hoor van julle af. die vrou wil begin Januarie bietjie Oranjeville toe gaan om te gaan visvang. Sy doen maar nog papgooi. sal ek my tyd mors om my spesie goedjies saam te neem en dan te voer met hemp,tigers en mielies ? sal die inflatable ook saam neem en dan die diep waters soek.
hoor graag van julle