Dagsê.
Ek het julle ouens se hulp nodig asb. Hoe gaan julle te werk as julle rivier babers target? Ek gaan einde van die week na die laer Oranje toe waar daar groot manne rond swem soos ons almal weet. Nou ek weet ek het redelik kennis van babers vang en het al 'n paar rigs en gameplans ens agter mekaar maar het julle hulp nodig om my mind te refresh as ek goed vergeet het of ek kan dalk besluit om my game plan aan te pas. Ek wil nie weer bok koors kry soos by Bloemhof vroeë die jaar nie en wil dus voorbereid Oranje toe ry. Miskien het iemand 'n truuk of geheim wat hy met my kan deel, wie weet.
Asb manne enige hulp en insette sal waardeer word.
Greg kom ons kyk of die werk. Probeer die file hier onder download.