More mense.
Ek en n vriend van my ry more oggend vir n week lange baber vang trippie af oranje toe.
Om meer presies te wees onder die Augrabies valle. Ons het toegang tot so 15km privaat grond met talle rappids, diep kolke en stadig vloeiende water.
Ek het my pb gevang op Kakemas so 15 jaar terug 27.2kg en ken die wereld redelik goed.
Van Blouputs weet ek nie baie nie net dat dit baie warm is.
As enige van julle al daar gevang het gee maar asb julle raad.
Dankie solank.