Gaan vrydag bietjie probeer om n paar snorre te vang!!!!
hou die spasie dop. (hopelik)
As die onderbekke byt dan kan ons 'n paar grootes vang ons gaan groot ase aansit met swaar see gerei vir daai berugte 30+kg barbers
Hoop dinge werk reg en dinge loop mooi.
Kleinkaas
:fishn:fishn