Orange Rivier

JacovN

New member
I'm heading off to the Orange River (Vioolsdrif - Namibian Border) for 5 days and except for a 100km rowing trip, I'm quite keen te do some fishing.

 :kaykak:fishn



Any suggestions on what's available there and which bait to use?

Live or lures, all suggestions will be gladly accepted!
 

Koper

Senior Member
:welcomesea:

Pit Mielies & erdwurm bly altyd 'n staatmaker, die rivier is nou laag & die visse honger, hulle vat enige iets, moenie eers worry met geure, sommer net 'n blik mielies.

Vir baber kan jy hoenderlewers gebruik.

Lekker brand inni hel, jy het 'n lekker warm tyd gekies vir jou trippie, saam met watter operateur gaan julle?
 

JacovN

New member
'n man van Springbok... presies waarvoor ek gehoop het!

Man ek was al saam met Bundi en Felix, maar 'n goeie vriend (en ook 'n oud-Piketberger) se ouers bestuur een van die tafeldruif plase OP die rivier, so ons gaan die keer sommer solo!  :::S

dis goed om te hoor die vis is honger, ek kort 'n netjiese vangs vir my "best catch" :)

:wfish

 
 

JacovN

New member
Stuur groete daar! En se asb vir sy seun (Johan) ek se hy moet oefen anders vang ek al die vis onder hom uit!
 
Top