As iemand so iets het wat rondle sal ek dit met graagte van jou hande afneem (ek weet daar sal nie baie wees nie) ek sal dit baie waardeer. Groete Flippie