Hi almal ek het vir my twee shimano 10000 RA tribal katrolle gekoop by WA in boksburg. het hulle nogal goedkoop gekry! maar nou praat mense my bang oor die katrolle, reken dis nie soo goed nie. ek is maar nuut in die varswater hengel. kan iemand my inlig oor die katrollle sodat ek bietjie gemoedsrus kan kry want ek begin al dink ek het R2000 ini water gegooi..... ASB HELP


