Hi,
Weet nie of julle al gery en terug is, maar as julle sukkle om iets te vang, die eerste vis wat julle vang gebruik dit as aas, sny fillets uit, en drift bait sonder enige gewigte.
Water is koud, en die Tigers is diep die tyd van die jaar.
Beste tye is van mid september tot december in Shakawe.