1ste een vir die seisoen tydens die 3 spesies by Loskop die naweek. Nie groot nie maar hy was "bagged". Het so 4.8kg geweeg. Snaaks genoeg was daar nie baie babers gevang die naweek nie. Wen babaer was 10.5kg as ek nie verkeerd is nie.
En ek was ook net gelukkig tot mama besluit het om 'n ou 7.4kg uit te haal, gee my ook geen eer nie! :swear Dink ek gaan haar verban van my boot af!! (hahahaha)
En ek was ook net gelukkig tot mama besluit het om 'n ou 7.4kg uit te haal, gee my ook geen eer nie! :swear Dink ek gaan haar verban van my boot af!! (hahahaha)