Opener

JFE

Senior Member
1ste een vir die seisoen tydens die 3 spesies by Loskop die naweek. Nie groot nie maar hy was "bagged". Het so 4.8kg geweeg. Snaaks genoeg was daar nie baie babers gevang die naweek nie. Wen babaer vas 10.5kg as ek nie verkeerd is nie.
 
Top