Als reg Chandre
Dis reg, die klub hengel 3 Aug by Ardenza, ek gaan maar n bietjie probeer om daai mooi muddies te teiken.
Op die site, vir a jaar se hengel, betal n senior R300 (en dan r150 as jy liga of proewe wil hengel), dis nou vir 12 maande
as ek dit nou reg het, is meeste van ons komps r60 tot r80 per persoon vir die dag, dit hang af net huveel die hek gelde kos, maar, daai r60 sit jou ook in vir die pool geld warvan op die dag kies ons of ons grootste karp, swarste sak ens. kry die wenner dan die pool.
die klub is nie baie streng met die klere drag nie, dit kom net meer in as n mense vir die klub liga wil hengel, dan moet jy maar Requin se klere aanskaf, maar die pryse vir die klere is ook redelik.
wat jy dalk kan doen as jy n kans kry, bel vinning vir Riaan Barnard op 083 212 2858 en as Riaan n bietjie besig is, kan jy ook vir Dean Ward n epos stuur op dean.ward@scania.co.za
Kom hengel gerus saam ons by Ardenza, daar is baie mense wat help in ons klub. ek is nou al n jaar saam Requin en is nie een dag spuit nie