Op 'n Ligter Noot

MadRookie

Member
 so waar.......  :)

Vrou gaan sien 'n priester na haar 9de baba.
"Ek weet nie hoekom word ek so gou swanger nie. Dit moet iets in die lug wees"
"Ja" se die priester " dis jou bene"

_______________________________________________________________________________

Oom wat verkeersman was , kry Alzheimer en gaan ouetehuis toe.
Daar reel hy die verkeer van rystoele en looprame in die gange. Een oggend vergeet hy om sy broek aan te trek, hy stop die tannie in die rystoel.

Toe sy voor hom stop kyk sy so in Meneer vas  "Ag Vader, moet ons nou vanmore nog in die pypie blaas ook.

_________________________________________________________________________________

"Dr,  ek het infeksie!"
Mev, hoeveelkeer het jy seks?  
So een keer maand.
Mev dit is nie infeksie nie, dis ROES.


____________________________________________________________________________

Seuntjie vra sy ma.
"As binne egtelike kinders deur die ooievaar gebring word waar kom buite egtelike kinders vandaan?
Ma antwoord
Rondloper voels!!!!!!!!!!!
_________________________________________________________________________________

Seuntjie aan ma:
"Ek wil graag 'n boetie he vir Kersfees"
Ma: "Daar is te min tyd daarvoor my kind.
Seuntjie: "Maak dan soos Pappa en sit meer manne op die job!!!!!
 
Top