op die oom afgekom.hy was hele ruk siek.hy gebruik

SPARRABOS

Sealiner
op die oom afgekom.hy was hele ruk siek.hy gebruik nou nie sy bootjie nie.lekker vir transkei se riviere.ek sit dit vir hom op sealine.hyt vir die booitjie nie lank terug 16 000 betaal.hy soek basies net sy geld terug vir wat hy vir boot alleen betaal het .hy gee seil en toerusting en enjintjie basies verniet net saam vir koper.als gelisensieer.in pe die outfit.
 

Attachments

  • IMG-20160507-WA0029.jpg
    IMG-20160507-WA0029.jpg
    44.4 KB · Views: 129

SPARRABOS

Sealiner
kan stephne bel om te gaan kyk.082 490 8352. hoe stabiel hy is op water kan ek nie se ouens moet maar self gaan kyk.en van enjin weet ek ook nie.start en toets is maar al.ek plaas net advertensie.weet oom hom maar min gebruik.
 
Top