Hallo Thunder,
Oor die stories. Dink jy alle stories is die waarheid ? ! !
Dis mos net wat dit se dit is - stories.
Biblioteke is vol boeke wat stories is, nie een van die stories is ware gebeure nie, want dit is stories en dit is waarom dit "stories" genoem word. Miskien moet julle hulle almal begin aanval, maar -
As jy jou speelgoed uit die kot wil gooi oor 'n bedrog storie, kyk na hierdie video wat die grootste bedrog ooit uitwys -
https://www.youtube.com/watch?v=iWX53mMWapg Zeitgeist on Religion
En as jy nie tevrede is nie, kyk hierdie een
https://www.youtube.com/watch?v=ulsJjeCikmQ ILLUMINATI EXPOSED
En dan kan jy soek na Ceasar's Messiah op Youtube, en so is daar HONDERDE ander wat dieselfde bedrog wys.
Om terug te keer na Oom Pine se stories, terwyl dit daar was het almal dit geniet en uitgesien na die volgende een, maar weens sekeres wat nie die son oor ander wil sien skyn nie en nie hulle nydigheid in toom kan hou nie, is julle die vermaak kwyt. Nou het julle niks.
Nou kan julle teruggaan na die vervelige niksseggende poste van selfverheerliking en eie prestasie.
Ek sal steeds graag met Oom Pine in aanraking wil kom, as jy sy kontak besonderhede het en jy het jouself nie te veel gewip vir my kommentaar nie dan sal ek dit waardeer as jy dit vir my aanstuur.
Dankie.