n Taalhandhawer en sy nors vrou hou by 'n vulstasie stil. 'Vul asseblief die brandstoftenk, gaan die olievlak na en kyk of daar nie fout met die knormoer van die motor is nie,' is sy opdrag.
Na 'n rukkie kom die pompjoggie na hom toe. 'Oubaas, ek het gefill-up en die olie gecheck, maar ek dink ons moet die oumiesies net so laat staan.'