Ons hengel volgende maand by Kees vd Walt/Sakkie L

Bottie

Member
Ons hengel volgende maand by Kees vd Walt/Sakkie Leonard. Was in my kort lewe nog net een keer by Vaaldam. Kan iemand dalk meer inligting verskaf asseblief?

 
 

Waldok

Senior Member
Sakkie Leonard? Is dit Jackie Leonard? By watse een hengel julle? Kees of Sakkie (jackie)? Jul kan nie by altwee vang nie, want daar is n draad tussen die twee.
 

Naruto

Sealiner
www.sealine.co.za/view_topic.php?id=56710&forum_id=42
www.sealine.co.za/view_topic.php?id=58913&forum_id=42
 

LeonK

Member
bottie ons hengel teen julle daar. sterkte ou maat,

dis altwee baie moeilike oewers daai die tyd van die jaar en aangesien die 2 oewers hemelsbreed van mekaar verskil, hengel hulle ook anders. net jackie leonard se oewer hengel alklaar anders op 2 verskillende plekke.

sien julle daar
 

Naruto

Sealiner
Bottie wrote:
My version of Boogeyman:
Take one 50ml dip bottle.
Add 20ml(one bottle) of Entress drops.
Fill up with real honey.
Add very little red floro to give it an almost see-through red-pink colour.

Good luck to all you guys there. It is a nice stretch of water.

Rampokker, Justplainshark did well there on your last comp there...
 

blougat

New member
Kan iemand my dalk van deneysville se afdraai vertel hoe om by kees uit te kom.

 

ek ry van vereeniging af.

 

thanks
 

PEETO

Senior Member
vanaf deneysville rigting oranjeville, ry verby Kackie Leonard bord op linkerkant, Kees Vd Walt is die volgende afdraai links. Jy sal net moet hoor of hy hengelaars nog toe laat want n sekere klub (ken hul nie) het van sy skape geslag op n naweek komp.
 

blougat

New member
thanks man. Nee ons klub het geboek vir saterdag.

So onnodig. 1 of 2 ouens mors dit op vir almal.

 

 
 
Top