Ek het die twee resepte van hoe om uie dip te maak maar wet nie watter een werk die beste nie?
1: cut an onion in quarters - ad 6 table spoons sugar, let it stand for about 4 days and use the syrup
2:vat twee groot uie, skil hulle en sny in kwarte... vat 4 koppies suiker.... ek gebruik n klein koppie....
gooi oor uie... maak toe... roer elke paar ure... begin dit so die maandag voor jy die naweek hengel.....
Gebruik net so paar druppels op die bol - so elke 4de 5de gooi