One for the Bulls

KLAASMAN

New member
Vir die finals in Durban die naweek sal daar geen kunsmis gestrooi word op ABSA stadion nie,want 22 bulle het klaar daarop gepoep twee naweke terug!!!!
 

Attachments

  • ATT2750745.jpg
    ATT2750745.jpg
    53 KB · Views: 233

werries

Senior Member
Onthou net dat die Sharks nog nie die beker gewen het nie!! Wag eers tot die eindfluitjie blaas voordat julle , soos laas, die sjampanje oopmaak!! He-he
 
Top