Onafgrhandelde takies.

AndriesH

Sealiner
Ek haat dit om n ding te begin en nie klaar te maak nie, so ek het al die goed wat ek nog nie klaar gemaak het nie, nou maar klaar gemaak, of anders sal ek nie rus nie, die brandewyn, die whiskey, die halwe bottel gin, die driekwart bottel rum en die halwe bottel valiums, en julle sal nie glo hoe rustig voel ek nou nie. LOL.

Credit - Chris.
 
Top