Def. Ganis ja, ek kom baie daar verby want moet Middelburg toe gaan vir werk, so dan maak ek 'n draai. Maak tenminste 19% afslag sommetjie op jou telefoon as jy kyk na die pryse wat hulle bied (dis nou die sticker op die produk). Dan dink jy nog by jouself oor die model se ouderdom, as daar reeds 'n nuwe model is, dan onderhandel jy nog so bietjie, o en hoe meer dit lyk of jy niks gaan koop nie, hoe beter raak die pryse...
Maak 'n draai daar, beslis gaan jy al jou petrolgeld terugmaak as jy met 'n lekker orderboek gaan.
Maak 'n draai daar, beslis gaan jy al jou petrolgeld terugmaak as jy met 'n lekker orderboek gaan.