Hi Dirk77,
Vertel bietjie meer oor Olifantsnek. Hoe ry mens soontoe van Pretoria? Watter spesies is teenwoordig, in die besonder bloukurpers? Is daar toegangsfooie betaalbaar? Het jy enige kontaknommers? Is daar enige fasiliteite en is dit veilig om daar te hengel?
Dankie.
Louis aka cornelius.