:::S Hi manne wou net hoor wat stel julle voor vir watse aas of kombinasies ek kan gebruik vi groot karp te olifantsnek dam is daar iemand wat gereeld daar hengel