Hierdie log sal aangevul word elke keer as ek die Olifants rivier besoek of damme in die omgewing, miskien net raak ek iets wys en weet dan volgende keer
-watter kunsaas om in
-watter omstandighede
-vir watter tipe vis
-in daardie tyd van die seisoen te gebruik.
Ek hou daarvan om met mede hengelaars te deel- te sê watter kunsaas ek gebruik- Ek hou dit nie geheim soos sommige "hengelaars" nie en sal dit ten sterkste waardeur as julle ook 1e handse kennis oor kunsaas met my deel wat goed werk.
Jammer as ek my klein vissies ook post maar hierdie is 'n "log-book" alles moet in.