Okuma vs Sensation

Jan Viljoen

New member
Hi all

I need choose between two Okuma 10 foot interceptor  or the Sensation carp hunter  rods.

Any experience or advice would be appreciated

Thanks

Jan
 
Mazdadrifter

New member
Hi Jan.

I have 2 x 10 foot Sensation Thundercast II rods and I fish with them 99% of the time.
I can cast up to 140m with a P1 or S1 weight ±23g with bomb and bait.
I have even used a P4 ±80g with bait on these rods and they are indestructable.
My biggest carp of 10kg was caught on one of these rods and 5lb Awa Shima Line.

Hope this helps.
 
Pan

New member
Mazdadrifter. Baie goeie stokke daai. Ek gebruik hulle vir Spesie Hengel en hulle werk uitstekend. Ek gooi net so ver met hulle as met die 12 voet Torpedo's.
Ek sal hulle definitief aanbeveel.

Jan Viljoen. Die Carp Hunters is ongelukkig nie vol grafiet nie. Die boonste gedeelte is Fibreglass.
 
Mazdadrifter

New member
Dis baie waar wat jy daar sê Pan. Tussen my 10 voet Sensation en die 12 voet JL Custom build is daar nie regtig 'n verskil in die distansie nie behalwe as ek die groot lood uithaal.
En nog 'n groot voordeel is dat hulle baie lig is.
 
Pan

New member
Hierdie oefening van my was 'n duur storie. Hiermee die verhaaltjie:
Ek koop die 10' Thundercast en wil dit vergelyk met my 12' Torpedo's. Voor my huis is 'n groot vloedplein en ek laai die Thundercast en die Torpedo met dieselfde katrolle en dieselfde lyn en 3 oz gewigte. Gooi eers die Torpedo en sit hom in die gras neer sodat sy punt uitsteek dat ek kan sien waar om te gooi. Loop terug waar ek vandaan gegooi het en laat wiel met die Thundercast. Kry die gewig amper by die Torpedo se katrol. Raai wat ? Die katrol se handvatsel was morsaf gebreek !!! Ja hulle gooi lekker, en wie sê ek kan nie kolgooi nie.
Probleem ongelukkig met Sensation se goed is dat daar nie spaar onderdele beskikbaar is nie. Een katrol ISM.
 
Mazdadrifter

New member
Pan kontak vir Sarel Boshoff by 0128004957.

Ek het my Relix daargekoop en hy behoort te kan help met parte.
Ek was nie baie gelukkig met die Relix nie en het toe vir my die Tika 5007 gekoop en ek hengel nou al amper 2 jaar met hulle, nog nooit 'n probleem nie.
 
Naruto

Sealiner
Pan wrote:
Hierdie oefening van my was 'n duur storie. Hiermee die verhaaltjie:
Ek koop die 10' Thundercast en wil dit vergelyk met my 12' Torpedo's. Voor my huis is 'n groot vloedplein en ek laai die Thundercast en die Torpedo met dieselfde katrolle en dieselfde lyn en 3 oz gewigte. Gooi eers die Torpedo en sit hom in die gras neer sodat sy punt uitsteek dat ek kan sien waar om te gooi. Loop terug waar ek vandaan gegooi het en laat wiel met die Thundercast. Kry die gewig amper by die Torpedo se katrol. Raai wat ? Die katrol se handvatsel was morsaf gebreek !!! Ja hulle gooi lekker, en wie sê ek kan nie kolgooi nie.
Probleem ongelukkig met Sensation se goed is dat daar nie spaar onderdele beskikbaar is nie. Een katrol ISM.
Ek het al gesien dat van die ander make se handvatsels op die relix katrolle pas, soos bv mt TiCa 4007 se handvatsel pas op my Relix Cyclone 60 katrolle. Van die katrol saam na n winkel en vra hul of jy dalk n paar kan toets en kyk.
 
Wernerh

Senior Member
Ek het twee Sensation Carp Hunter stokke, vang met geen ander stokke nie.
Uitstekende stokke en beslis waarde vir geld.
 
CrAZy-BuG

Senior Member
Sensations aren't bad rods at all. They prefer to cast very light baits and you can feel the fish on the other end when reeling them in. They are my second favourite rods for carp angling.
 
KarpKing

New member
Hi guys, I had the same rods to chose from the Okuma rods are nice the feeling is alot like the alivios and well they are gr8 rods. but I setteld for the 2 carp hunters and they are also gr8
 
johanw66

New member
 
I have 2 okuma intercepor rods,,,,and 2 okuma tournament pro rods

reels  4 x okuma longbouw baitrunners ..excellent tackle

Paid R170 for interceptor rod,,add R200 for tournament pro
 
Top