Ok, so have only fished croc waters ince with my l

Billaridoo

Senior Member
Like Fanie says, keep an eye ouot.

I use to kayak across Blydepoort dam with mates in my young & wild game rangering days. A crock chomped the kayak, and the dude still managed to row ashore. The crock was about 3m long.

Yes, they do attack boats etc from time to time, but hardly agressively, more of a mock charge. They will ten to one leave you alone, because the boat is larger than it's usual prey and I doubt if it will attack a threat larger that itself, it'll rather flee. Crocks take a long time to build up energy, and like most reptiles, they conserve their energy for hunting, not for looking for k@k with large unfimiliar objects.

DWB, keep your limbs on the boat and you'll be fine.

Enjoy Swaz bra!

 

BTW, there could always be this??????? Then you are fresh out of luck......
 

Attachments

  • 749325_7369_625x1000.jpg
    749325_7369_625x1000.jpg
    44.2 KB · Views: 218

Rory

Sealiner
suposedly dont stick you head over the side of the boat crocs dont normally hang around boat they swim past often at josinie and dont hassle us but hippos on the other hand are a problem for me
 

Cpt. Hook

Sealiner
Rory wrote:
suposedly dont stick you head over the side of the boat crocs dont normally hang around boat they swim past often at josinie and dont hassle us but hippos on the other hand are a problem for me
The hippos at Jozini are super aggressive
 

DWB

Sealiner
Ok so i did my trip to van eck this morning, saw only one croc (sharpnose barbel) of about 2m. it was funny how he was sun tanning right among the tens of barbel getting their bit of sun.

Fanie, i forgot my pushpole at home today, just as i started looking for a weapon, so i stood ready for what may happen with my klopstok.

Didnt get any barbel to comit, neither where the kurper interested and i dindt even try for tigers, boat started acting up again after i got it back from the boatshop a week back.....
 

Jovis

Member
Hi Deon.

Die kroks en seekoeie raak ook erg lastig hier innie Laeveld. Saterdag het hierdie jong knapie my magnum super fluke tussen die grasse gegryp. Was glad nie lus om aan hom te raak nie maar gelukkig het die hoek los gekom by die boot..

Groete!
 

Attachments

  • IMG_1698_1_1.JPG
    IMG_1698_1_1.JPG
    50.5 KB · Views: 191

tvanwyk

New member
waar wat riaan se -om aan te sluit ek hengel 99% van die tyd in damme waar daar wel krokkedille is ,Arabie,Loskop,Josini,Roodekoppies Renosterkoppies(Mkondo)en my ervaring is dat hulle nie pla nie - solank jy nie vir moeilikheid soek nie sal hulle dit nie gee nie - wees paraat -observeer en as jy sien daar een wat in die omgewing is en wat nie weg verjaag wil word nie - gee jy dan maar pad ,ma hulle pla nie  - inteendeel hulle hou die netters in toom ,in die laaste 6 maande was daar al 6 voorvalle by Arabie hoofsaaklik netters met gooinette ,en een 12 jarige wat net soos sy pa met 14 stokke besig was en gaan hande was het in kniediep water -maar die gemiddelde mens gaan nie daai kanse vat nie ,as jou boot cof het en die motor werk is daar niks wat jou vermoed om dit te gebruik nie - ek het dan al met n mokoro op die Okavango gehengel met puik resultate -so 10-15 cm van die water af hehehehe -jou tyd is jou tyd ,ma as jy inval ,hou jou asem op en swem onderwater so ver as wat jy kan -natuurlik na die kant se rigting - en hou aan om dit te doen tot jy veilig is , so stil as moontlik.hehehehehh 
 

Unlimited

Sealiner
het in januarie mense gekry wat in vaalkop geswem het so 20m na ons linkerkant, die man het sy kinders laat saam swem...lawwe goed
 

tvanwyk

New member
jovis ,waar het jy gehengel toe jou daai oukie gevang het ,ek het al n paar van daai size gehad wat my dobberkie vat en nie wil los nie heheheh op Arabie in februarie het ons gesit en lag vir een wat my dobber fisies bekruip het
 

Jovis

Member
tvanwyk wrote:
jovis ,waar het jy gehengel toe jou daai oukie gevang het ,ek het al n paar van daai size gehad wat my dobberkie vat en nie wil los nie heheheh op Arabie in februarie het ons gesit en lag vir een wat my dobber fisies bekruip het
Dit was by Driekoppies. Ons het ook al 'n paar monsters aan die lyn gekry wanneer ons met aas hengel vir tiere en babers in die Komati/Krokodil..
 

tvanwyk

New member
in al die jare wat ek ini laeveldt gebly het kon ek dit nooit regkry om ooit n ordentlike tier te vang nie ,die grootste was maar so 3kg in die sabie rivier in die kruger park en n paar in dieselfde klas in die olifants gorge waar hy in mosambiek inloop -dit was in die tye toe die personeel nog n permit kon uitneem en in die park hengel ,ek weet nie hoe dit nou al verander het nie  ,,ma in elke geval ons het daai jare gesien dat n spesifieke krokkodil by gat nr 12 in die sabie rivier een dag biki te verwaand raak ,tot so mate dat ons ons goed gevat het en so 20 meter links geskuif het waar dit biki meer beskud was omdat daar n rots bank voor ons was ,dit was natuurlik baie koeler in die koelte onder die wildevye op die sandbank maar veiliger op die klippe omtrend 10 minute nadat ons geskuif het het daai selfde krok reg teen die oewer net net onder die watervlek kom lê ,ek dink nog steeds hy het gewag vir ons om terug te kom ,n week of wat daarna het vriende van my ,Jorrie en Phillp gesien hoe n krok soos n pyl uit n boog uit die water kom en voor hulle koelbokse te lande gekom ,die insidente is gerapporteer en ek weet nie wat daarvan geword het nie ,maar ek dink hy is gevang en na Orpen dam verskuif waar daar glad nie mense kom nie  -vandaar saam met die hele saga met tom Yssel wat aangeval is nie ver daar vandaan af nie n hele paar jaar voor dit het ek n diep vreet vir n plathond ,ek dink ek was 5 of 6 toe dit gebeur het terwyl ons saam met hulle piekniek gehou het ook langs die sabie

 ek het self nog nooit driekoppies probeer nie ,die algemene gevoel was maar dat dit gevaarlik is om daar te gaan hengel ,ek sien deesdae al hoe meer ouens hengel daar ,watse vis vang julle daar en is dit deesdae veiliger ,as jy se julle het al n paar monsters gevang hoe groot was die kroks ,ek se nog altyd vir geen ander dier is ek bang nie ,want hulle waarsku jou gewoonlik ,net nie die blikskottels nie ,ek is spyt ek het later jare nie weer rerig vir ander vis as swartbaars gehengel nie ,maar aan die ander kant as jy rerig wou moes jy of kwena toe ry of malelane se rigting ,al die plaaslike boere se damme en die damme om witrivier was vol baars en net baie gemakliker - ma die bottomline is ek mis my wereld ongelooflik baie ,eks nou 6 jaar in pta en haat elke oomblik ,ma nou ja -kan nie altyd doen wat lekker is nie ne!
 
Top