Ok manne net 'n lysie vir die wat sal belangstel o

Stampie

New member
Maybe on the one arm you guys can add a measure tape so if a fish is caught one can just hold it against your arm to get the correct measurement...:fbash
 

Seasick

New member
kaspaas wrote:
Skurf wrote:
kaspaas wrote:
Skurf wrote:
Meneer die Voorsitter.

Ek sal graag eers die baadjies wil aanpas voor ek een gaan bestel.

Want as Dirk n 3XL vat, en CJ n XL, dan is daar goooooot fout...
Skurf, die 3XL is ietwat groot vir my, maar ek is mos oud...ek kry maklik koud. Dus maak ek voorsiening vir my wetsuit plus nog 'n warm dingetjie onder die baadjie. Man wil mos nog gemaklik kan rond beweeg met al jou lae klere. Anyway, dis nie noodwendig 'n warm baadjie nie. Dis bloot 'n baie effektiewe reenvaste baadjie. Jy moet egter in die winter steeds iets onderaan aantrek.

Kyk ook na die eerste post se foto waar Chris (Bos) in my baadjie "pose". Die ding sit bra knap aan hom. Ek meen onse CJ is moontlik bietjie konserwatief in sy size keuse. Hy het waarskynlik nie die feit oorweeg dat hy moontlik nog kledingstukke onderaan sal wil aantrek nie.
Dis wat ek ook gedink het.

Ons vriend CJ, ja jong, ons eie spesiale vriend...
Bwahahahahahah......  :fbash

Ek is baie spesiaal ja. Was ook op skool in spesiale klas.

:doh
 

Skurf

Senior Member
Mr Chair, ek sal graag n 4XL vat, dit is nou nadat ek Dirk se baadjie aangepas het.

By voorbaat dank!
 

maaknlas

Sealiner
ok manne bestellng se cut het gekom en gegaan so die bestelling wat nou in is:

Skurf 4xl
Faheem 5xl
Kenny 5xl
Andre 4Xl
Dirk 2 xl
Gene xl
Jazz med
Munsief Large

As jy bestel het of uitgelaat is laat my weet asap asb
 
Top