Ok, ek het alles uitgewerk gehad en daar van my bo

JFE

Senior Member
Ok, ek het alles uitgewerk gehad en daar van my booking nou net deur die mat. Effe ticked off maar dinge gebeur. Nou is ek (op hierdie laat stadium) opsoek na plek om my ou gesinnetjie te neem oor kerstyd, 'n tydjie by die see.
Ek het nou nie hangups nie, ek bring my tent, of 'n huisie / flat wat ook al, plek is nie die grootste issue ook nie, enige plek van Alexander baai tot Kosi baai.

Weet iemand dalk van beskikbare plek of iewers waar ek nog 'n opening sal kry vir die tydperk tussen die 20 - 28ste Desember.
 

Fanie

Sealiner
Gaan Mozambique toe, enige plek noord van Maputu, hoe verder noord hoe beter die visvang. Dis nader as enige see by ons. Malaria voorkoming en paspoorte nodig.
 
Top