volgens my is dit pure onnoselheid. maar n paar mense het my al vertel dat dit die tipe branders is wat hulle in natal en sodwana launch. is dit dalk waar of nie. vra maar net.