Juan Myburgh
New member
Hallo manne ,
Ek is al n rukkie op die forum maar ek het myself nognie voorgestel nie . My naam is Juan en ek bly in Pretoria . Ek is meestal betrokke by flieg hengel maar ek gaan Desember weer vir die eerste keer in n lang tyd die stand hengel ding doen . So ek gaan nog n klomp vrae moet vra .

Baie welkom hier by ons en geniet dit