Nuweling

Juan Myburgh

New member
Hallo manne ,

Ek is al n rukkie op die forum maar ek het myself nognie voorgestel nie . My naam is Juan en ek bly in Pretoria . Ek is meestal betrokke by flieg hengel maar ek gaan Desember weer vir die eerste keer in n lang tyd die stand hengel ding doen . So ek gaan nog n klomp vrae moet vra .
 

coop

Member
Baie welkom hier............moenie skaam wees om daai vrae te vra nie - hier is n hele klomp kundige hengellaars op die forum.:welcomesea:
 
Top