Nuweling

Louwtjie82

New member
Hi ouens. Ek is nuut by Sealine en ken ook 'n paar van jul ouens. Ek doen karp spesie hengel en geniet dit baie. Glo dat ek hier by jul oues kan leer die wat ek nog nie weet nie. Ek doen dit nou vir so 2 jaar lank.

Hoop om van jul te hoor.

Louwtjie
 
Top